Harry Lennix

Harry Lennix
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Harry Joseph Lennix III
Geboorte 16 November 1964 (1964-11-16)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Harry Lennix (gebore 16 November 1964) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Matrix Reloaded (2003), Ray (2004), Man of Steel (2013), en Batman v Superman: Dawn of Justice (2016).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search